| Modulekode | LDS 710 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Leerverskille, definisies en die aard van leerprobleme/leerhindernisse. Gestremdhede, teorieë van leergestremdhede en kognitiewe funksionering. Inklusiewe onderwys. Assessering van gesproke en geskrewe taal. Assessering van wiskunde. Nieverbale leergestremdhede. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App